HOE WERK DIT?
Waardewa Goud (6 maande) & Silwer (3 maande) status word in "EXTRAS" aangedui.
Alle Gebruikte Woonwaens sluit sytente in, behalwe as dit spesifiek aangedui word dat geen tent ingesluit is nie. Gebruikte Woonwaens wat oorspronklik (as nuwe wa), nie sytente ingesluit het nie en wel huidiglik 'n tent het word ook so aangedui.
Pryse en bybehore gelys op die webwerf verskil soms van die items of pryse wat op die lys in die winkel beskikbaar is. Ons opdateer gebruikte woonwaens weekliks.
Kies gebruikte wa uit fabrikaat onder
Select Range:
Currently 10 Caravans Available
|